Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hou Maklik op Rook! Deur Allen Carr. Uitgegee deur Human & Rousseau, 1999.
Derde Uitgawe. Sagteband. 189pp.
Teks volledig; ruggraat nie gekreukel nie; binding stewig: geen los, ontbrekende of geskeurde bladsye nie. Omslag skoon en blink. Klein skaafmerk aan die skarnier op die agterpaneel. Nog 'n duik reg in die middel van die agterpaneel - slegs 'n duik, wat nie die buitenste laag van die omslag perforeer nie - maar wel 'n klein duik in die middel van elke bladsy laat vir die laaste sesde van die boek. Baie ligte vryf aan die hoekpunte. Binnekant van die omslag en skutblaaie lig gevlek en vergeel. Ligte vlekke op die volgende bladsyrande en boonste rand van die titelblad. Daarna is die boek skoon: geen vlekke, geen inskripsies, geen uitlig of onderstreping, geen aantekeninge of kantlyne nie.