Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
HOU OP KWEL EN BEGIN LEWE deur Dale Carnegie
Afrikaanse uitgawe van ‘n boek wat wys hoe om die kwelgewoonte te breek en geestesverhoudinge te leer wat sal lei tot innerlike sekerhede en geluk.
Baanbrekers-Uitgewers 5de dr, 1964, 255p
Toestand: hardeband, stofomslag, ouderdomsvergeling, goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R60 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R60 per 1 kg boeke en R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!