This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Books: Afrikaans: Die Jeremia Kissie - by Ellen Gunderson Traylor
R25
Dra Ligter aan die Lewe: 'n Geestelike Joernaal - Max Lucado
R60
R30 shipping
13% OFF
Op Pad Met Mandela - 15 Lewenslesse (Afrikaans, Paperback
R200 R230
R30 shipping
36% OFF
Bible - Die Afrikaanse Kinderbybel - 1949
R350 R550
Hou Vas Aan Die Hoop (Afrikaans, Paperback)
Hou Vas Aan Die Hoop (Afrikaans, Paperback)

Hou Vas Aan Die Hoop (Afrikaans, Paperback)

New
Indicative market price: R250
R206.00 18% OFF
Closed 19 Sep 20 02:47
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
LSKG-5452-G3A0
Bob Shop ID
369563325
Hou Vas Aan Die Hoop (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days



Stap in 366 dae 'n pad deur Psalms en ervaar hoe jy nader aan God kan groei.

Psalms is nie net die langste boek in die Bybel nie, maar ook een van die gewildste boeke. Miskien omdat ons vandag ook ons eie emosies en vrae daarin kan raaklees. Vrae soos: Waarom gebeur dit? Waar is God? Wat moet ek doen?

Jimi le Roux neem ons in Hou vas aan die hoop in 366 dae op 'n reis deur Psalms. Hy wys hoe ons saam met die psalmskrywers deur ons eie vrese en aanslae, ons eie onsekerhede en twyfel kan werk, maar ook telkens weer ons eie geloof en vertroue terugvind en weer kan jubel en juig! Deur die loop van die jaar wys hy die waarheid dat hierdie lewe sy p en f inhou, maar dat die lewe die beste geleef kan word in 'n verhouding met God. Met behulp van teksverse, kort en kragtige oordenkings help Jimi ons om drdie verhouding op baie praktiese maniere te ondersoek, te beskryf en te beoefen. Die dagstukke word pragtig afgerond deur volkleur-ontwerpe deur Amylee Weeks.

Word elke dag stil oor een van die psalms en groei vir 'n jaar dieper in 'n verhouding met God in - dag vir dag!

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Hold On To Hope.

Features

SummaryStap in 366 dae 'n pad deur Psalms en ervaar hoe jy nader aan God kan groei.
AuthorJimi le Roux
PublisherChristian Art Publishers
Release date20180822
Pages392
ISBN1-4316-1900-0
ISBN 13978-1-4316-1900-9