This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Anneke764

Similar products

R30 shipping
A4 Size Shadow Box
R30 shipping
Sizzix - Card & Envelope Pack A6 - White
R131.74
R30 shipping
26% OFF
A4 USB LED TRACING PANEL
R219.99 R299
Khoki Artist A4 Canvas Wood Mounted
R59

HOUTSNYWERK - A.J. LUBBE

Secondhand
R100.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Bob Shop ID:
609083266

HOUTSNYWERK - 'n Handleiding vir die entoesias - A.J. LUBBE

Voel jy soms dat gebrekkige kunsaanleg tussen jou en 'n stukkie kunstige handewerk staan...? Of voel jy die drang om iets skeppends aan te pak - iets wat bewondering sal afdwing en blywende waarde sal hê...?

Houtsnywerk is die antwoord op hierdie behoefte, En HOUTSNYWERK, 'n handleiding vir die entoesias is die antwoord. aan enigeen wat lus voel om hierdie besondere, selfs winsgewende, stokperdjie aan te durf. 

Blaai maar ne deur die verduidelikende, stap vir stap inhoud, en jy sal besef dat dit 'n kuns is wat maklik tuis bemeester kan word, selfs sonder daardie besondere aanleg of talent.

Nadat hy verskye lesings gedoseer en kursussa in houtsnywerk aangebied het, weet die skrywer hoe om dit aan beginners duidelik te maak. Hy lei die leser in die verkillende soorte houtsnywerk in, bespreek die moontlikhede van bruikbare houtsoorte in en gee praktiese   oor die aankoop en instandhouding van beitels en ander gereedskap.

'n Hele reeks ontwerpe word as voorbeelde gegee, en nuwe idees aan selfs ervare houtsnyers te bied. Eenvoudige aanwysings toon aan hoe oorspronklike ontwerpe vir muu- en deurpanele, rugleunings vir stoele, rame vir spieël en protrette, ens., gemaak kan word. Dit leer egter ook die kunsies van kopiëring en vergroting van bestaande ontwerpe. Sketse word ter illustrasie gebruik. Die oopvoubare ontwerpe agter in die boek vergemaklik ook vergroting en ontwerp aansienlik.

Kortom, dit brin die heerlike, skeppende kuns van houtsnywerk binne die bereik van elke leser!


More from this seller

View all
R30 shipping
ECE Mortise Gauge
R200
R30 shipping
DICTUM - MORE THAN TOOLS - Dick HERDIM
R100
R30 shipping
FINE WOODWORKING - TECHIQUES 2
R150
R30 shipping
STANLEY 45 Multiplane - Complete in Original Woodenbox
R5,000