This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by benbay17736

Similar products

Projekte vir jou omkapmasjien
Secondhand
R60.00
Kunsnaaldwerk: Appliek Vir Almal - Pauline Brown AFRIKAANS
Secondhand
R170.00
Skaak vir almal - Willem Scholtz (hard cover with dj)
Secondhand
R150.00
Geskenke vir die huis
Secondhand
R20.00
Houtwerk vir Almal
Sold

Houtwerk vir Almal

New 2 were available
Indicative market price: R250.00
R125.00
50% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781431700226
Bob Shop ID
147642511

Houtwerk vir Almal sal jou inspireer om praktiese, stylvolle meubels vir jou huis te skep. Hierdie omvattendeen kreatiewe boek is ideaal vir die koffietafel of die werkwinkel en bevat 13 projekte wat jou naweke in gesinstyd propvol pret sal omskep! Leer die basiese tegnieke van houtwerk en maak iets nuttigs waarop jy sal trots wees. 

Elke hoofstuk is propvol foto’s en illustrasies, asook die  agtergrond tot die projek en ’n lys materiaalen gereedskap wat jy nodig het. Die aanwysings is duidelik en maklik om te volg. Daar is ook wenke wat jou sal help om tyd te spaar. Die ‘Gereedskap en tegnieke’-afdeling voorsien jou met praktiese insig oor houtwerk en gereedskap voordat jy jou eerste projek aanpak. 

Maak ’n speelgoedkis of staantrap as eerste projek binne ’n paar uur! Voltooi die rakke in die babakamer voordat die kleinding kom of maak ’n bed voordat die bababedjie te klein raak. Omskep jou tuin met ’n stewige bankie in ’n skadukol of skep ’n splinternuwe speelarea met die tuinhuisie. Jy kan selfs jou eie werkbank bou as jy spasie vir jou gereedskap benodig!  

 
Outeur: Peter Alkema
Hardcover
160 bladsye

Recently viewed

See more
MPAD: 300X250MMX3MM
New
R66.30
The Seychelles Affair Mike Hoare
Secondhand
R170.00 No bids
3% OFF
huawei freebuds se 2
New
R968.80 R999.00
Car Trunk Assist Lift Support Shock Strut for 2004-2014 Mark 2006-2008 DZ43204
New
R525.00