Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ERROR - ERROR - ERROR
Op hierdie pragtige R5 90th Birthday munt, (uit een van my 400munt sakke gehaal) kan daar 'n duidelike sirkel op die munt gesien word. Die sirkel word dan baie duideliker waar dit die "RAND" aan die onderkant verdeel en 'n groot deel daarvan verberg.
Kyk ook gerus na my ander items op BOB