Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Goeie kopié van hierdie geskiedkundige rekord van Hugenote families wat tydens die geloofsvervolging in Frankryk na Suid-Afrika geëmigreer het.
Boek is in goeie toestand. Blou materiaalomslag redelik, met verskeie klein skeurtjies aan rante, en een lang bars (ongeveer 10 cm) langs die rug af. Skade is op fotos sigbaar. Band is nietemin nog stewig.
Uitgewer : Unie-Volkspers
(Vermoed) 1e Uitgawe, 1940
Taal : Afrikaans
Hardeband : 282 bladsye
Afmetings : 250 x 190 x 30 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik