Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Deel twee van hart van die Boland: die Franse Verbintenis waarin die rare Bolanders en hul kontrei verder deur die kroniekskrywer beskou word, en Wellington, Die Paarl and Franschoek se inwoners en hul huise die keer onder die pen kom. |
Jaar | 1985 (Eerste uitgawe, eerste druk) |
Uitgewer | Tafelberg |
Bladsye | 120 |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag, ouderdomsvergeling, boek in baie goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.