Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Subtitel: in die huis van die dowe is die blinde koning, is opgredra aan sy vrou, Yolande. Sy tweede Digbundel en kan gelees word as Sestigers protes teen die volk wat horende doof is.
Human en Rousseau, Eerste druk 1967, 107p.
Toestand: Hardeband, geen stofomslag. Rakslytasie en merke op band, ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar en notas op skutblaaie.
Verpakking en Posgeld R28
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.