This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by T Wever Books2607

Similar products

Huis Van Gruwels: My 16 Jaar In Die Springs-Hel (Susan Cilliers )
R149.90
Die Hart Van Ons Huis: 'n Skrywer in Provence
R50.00
63% OFF
Die hart van ons huis - Marita Van der Vyver
R100.00 R270.00
Die Prins Uit die Huis van Dawid | Prof. J. H. Ingraham
R150.00
Huis van gruwels, my 16 jaar in die Springs-hel - Susan Cilliers(soos vertel aan haar)
Sold

Huis van gruwels, my 16 jaar in die Springs-hel - Susan Cilliers(soos vertel aan haar)

1 was available / secondhand
Indicative market price: R380.00
R190.00
50% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 13 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
1421-1470 BOX23
Bob Shop ID
476849390
My pa, die monster van die Springs-gruwelhuisᅭEk kniel op die voetstuk langs die bed en laat my kop sak. 'n Warm brandpyn skiet deur my hele gesig. Pa het my geskop. Bloed stroom deur my neus. Dan voel ek hoe koue water oor my hele lyf stort. Elektriese drade stuur skokke deur my, ek kan nie deur die bloed sien nie. Here, help my.ᅮLandi is die oudste van vyf kinders wat uit die sogenaamde Springs-gruwelhuis gered is. Sy is nou 21 jaar oud en vertel vir die eerste keer haar verstommende verhaal. In Mei 2014 het die polisie diホ huis ontdek waar 'n sadistiese pa sy vrou en vyf kinders vir jare tussen vullis en rotte aangehou, getreiter en gemartel het.In ysingwekkende besonderhede onthou Landi hoe hul pa hulle aangerand, met 'n skokstok geskok, met 'n gaspistool geskiet en met 'n blaasvlam gebrand het, hoe hy martelmetodes nagevors en hulle byna in 'n bad verdrink het.Sy vertel hierdie herinneringe vir die heel eerste keer aan Susan Cilliers, 'n ervare joernalis, wat dit met deernis weergee en dit vernuftig met die feite van die polisie-ondersoek en die hofsaak verweef.Huis van gruwels is die skokverhaal van 'n pa wat op die wreedste manier denkbaar alles van sy gesin wegneem, maar ook 'n storie van hoop oor hoe 'n dapper jong vrou uiteindelik geluk en genesing vind. Huis van gruwels, my 16 jaar in die Springs-hel - Susan Cilliers(soos vertel aan haar). LAPA uitgewers 2019. ISBN 9780799393330

Recently viewed

See more
Artisan Premium 100% Cotton Jacket - Reflective Arms
R370.00
Wood Display Basket (500 x 300 x 90mm) Infiniti - Wdb0500
R1,646.51
1/12 Scale Mini Dollhouse Vacuum Cleaner Dollhouse Accessory Decor ,3
R364.00
1200W 6GA Car Copper Clad Aluminum Power Subwoofer Amplifier Audio Wire Cable Kit with 60Amp Fuse Ho
R779.00

Customer ratings: 1 ratings

A++
24 Aug 2020