R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Huisgenoot Bakboek Wenresepte - Carmen Niehaus - Human & Rousseau -2010 - 224, indeks, volkleur foto's - harde galnsblad. Posgeld en verpakking R45.00.
Huisgenoot se nuwe bakboek is dié bakboek van alle bakboeke – prakties, bruikbaar en met pragtige foto’s. Dit bevat meer as 200 resepte vir gebak en meer as 30 vir versiersels en vulsels. Elke resep is spesiaal gekies en getoets, en vorm deel van ’n spektrum wat strek van tradisioneel tot nuut en innoverend.
Daar is iets vir elke geleentheid: koeke, terte, skons, muffins, koekies, kolwyntjies, beskuit en selfs pannekoek.
Koeke wat gebak word in die mikrogolfoond, koeke met lae GI-waarde, en internasionale gunstelinge soos panforte, stollen, bienenstich en frangipane.
Kies appel-en-kaneelmuffins om die dag te begin, ’n vye-en-pekanneutringkoek vir iets by die koffie of polenta-jogurtkoek vir ’n gesonder opsie, en vrugteneutblokkies vir die kosblik.