Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Elke resep in Huisgenoot se reeks klein kosboekies is tegelyk maklik en inspirerend. Die resepte bevat eenvoudige aanwysings en word elkeen met n pragtige kleurfoto geilustreer en om betroubaarheid te verseker is elke resep getoets.
Oorspronklike fotos van boekie vertoon. Fotos vorm deel van die beskrywing.