Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Huisgenoot Gewildste Wenresepte deur Carmen Niehaus
Driehonderd resepte e byeengebring in ‘n pragtige gekleurde uitgawe. Elkeen “getoets deur Huisgenoot.”
Human en Rousseau uitgewers. 1994. 192p.
Toestand: Hardeband, glanspapier, goeie toestand. Kwarto-grootte
Posgeld R48.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my Bob-bladsy onder Poggio Books