This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Die nuwe Suid-Afrika en ander liegstories - Pieter Schoombee
Secondhand
R55.00
Die nuwe Suid-Afrika en ander liegstories - Pieter Schoombee
Secondhand
R50.00
Lag en Liegstories Huisgenoot
Secondhand
R95.00
Lag-lag deur die lewe van speenoud tot stokoud deur Barbara Johnson
Secondhand
R30.00
HUISGENOOT Lag- en Liegstories - 165 van die bestes
Sold

HUISGENOOT Lag- en Liegstories - 165 van die bestes

Secondhand 1 was available
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT1989
Bob Shop ID
100095152

Huisgenoot Lag en Liegstories - Illustrasies deur Fred Mouton - 2003, hersiene uitgawe - 286pp - Sagteband in goeie toestand.

Posgeld en verpakking R25.00

Hierdie stewige versameling van 165 lag- en liegstories is 'n keur uit die beste stories wat lesers van oor die hele land aan Huisgenoot gestuur het in reaksie op die twee wedstryde wat hierdie gewilde gesinstydskrif in die loop van 2002 gehou het: een in Huisgenoot self en een in samewerking met RSG ("Die waarheid het nie brieke nie"). DIe stories van die 10 finaliste van elke wedstryd is ingesluit by hierdie versameling met sy ryk verskeidenheid staaltjies: rare ware stories, spekskietstories en slaplagstories; kortes en langes; splinternuwes en bekendes uit die volksmond opgewoema met nuwe kontrei kleur; laastelagstories en skaamkrystories. Plesierige lyntekeninge deur Fred Mouton dra by tot die vermaaklike bundel wat heeljaar deur die ideale geskenk is vir 'n beswaarde gemoed.

Recently viewed

See more
BEDPAN COVERS DISPOSABLE SAFMED1000's
New
R812.32
Mercedes-Benz 500SL cabriolet 1989 1/43 Grell NEW+showcased #4187 instant wheels
New
R570.00
54% OFF
Pet Supplies Color Grey
New
R241.00 R529.00
Aluminium Camping Coffee Pot with Cup Camping Coffee Pot for Campsite Cabin RV Kitchen Groups Backpa
New
R612.00

Customer ratings: 1 ratings

Very fast
04 Jun 2013