Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days
Ons as uitgewers word oorval deur versoeke vir die herdruk van Wenresepte 1 tot 3 ¿ nou gee ons gehoor! Vir die versamelaars van die Wenresepte-reeks is dit die gulde geleentheid om hulle versameling aan te vul.
Die ideale boek vir di wat geregte soek wat goedkoop is en maklik vir enigiemand om te maak. Elke gereg is ook deeglik beproef in die Huisgenoot toetskombuis en kom met hulle stempel van goedkeuring.
Die boek bevat meer as 100 resepte, insluitend opwindende ontbytgeregte, geurige vis- en vleisgeregte, warm en koue poedings en heerlike gebak soos brood, beskuit, koeke, terte, en nog meer. Daar is ook daaglikse spyskaarte vir sewe weke en omskrywings van belangrike kookterme word gegee.
Summary | 'n Ou gunsteling wat herverpak word met nuwe fotos en ontwerp. Ons as uitgewers word oorval deur versoeke vir die herdruk van Wenresepte 1 tot 3 nou gee ons gehoor! |
Author | Annette Human |
Publisher | Human & Rousseau |
Release date | 20140620 |
Pages | 235 |
ISBN | 0-7981-6582-0 |
ISBN 13 | 978-0-7981-6582-2 |