This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Huisgenoot Wenresepte 5 - Carmen Niehaus
R110.00
Huisgenoot Winning Recipes Annette Human
R89.00
46% OFF
Huisgenoot Wenresepte 8 deur Carmen Niehaus
R75.00 R140.00
TV Home Kitchen - Anette Human
R20.00
Huisgenoot Wenresepte 2 - Anette Human
Sold

Huisgenoot Wenresepte 2 - Anette Human

1 was available / secondhand
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT1004
Bob Shop ID
302808255

 Huisgenoot Wenresepte 2 - Anette Human - Human & Rousseau - 1985 - Harde glansblad: steeds skoon, stewig.

Hoe sê jy aan duisende mense dankie dat hulle gehelp het om Huisgenoot se Wenresepte 2 moontlik te maak?
 Al manier waaraan ek kon dink, is om hierdie boek op te dra aan elk en ieder wat bereid was om hul beste resepte deur middel van Huisgenoot met ander te deel. Hierdie boek is dus nie Huisgenoot se resepteboek of myne nie, maar ons almal s’n.
 Die resepte is ‘n splinternuwe keur van die lekkerste wat sedert April 1981 in die weeklikse kosartikels en die kosrubriek Wenresepte verskyn het; dit sluit ook Ster-resepte in. Dié boek volg op Huisgenoot se Wenresepte wat resepte van 1979 af tot Maart 1981 bevat. In die nuwe Wenresepte 2 verskyn geen resepte uit die eerste wenresepteboek nie. Die resepte wissel weer eens van stokou familiegunstelinge tot moderne kitsresepte wat in ‘n oogwink kant en klaar is.
 E.P. du Plessis, Huisgenoot se hoofsub-redakteur en by die redaksie beter bekend as Doep, het my eenkeer gevra: Mag ‘n mens jou werk so baie geniet? Dit was ná ek my verkneukel het in ‘n briefie by ‘n resep en hy kom ondersoek instel het hoekom ek so op my eentjie kliphard sit en lag.
 Ek sê ‘n tweede keer dankie, die keer dat u almal dit so aangenaam maak om met die resepte te werk.
 My derde en laaste dankie gaan aan Niel Hammann, Huisgenoot se redakteur (of die groot genoot, soos ons hom noem). Hy besnoei nooit aan die kosartikels en -rubrieke nie. As ek hierdie boek nie reeds aan al ons resepte-medewerkers opgedra het nie, het dit aan hom gegaan.
 Ek hoop die plesier wat ek in die saamstel van Huisgenoot se Wenresepte 2 gehad het, slaan deur tot by u en dat u net lekker kos uit hierdie boek sal maak, maak nie saak waar u dit oopslaan nie. 

Recently viewed

See more
France 1892, Ceres, 80 cents, used
R60.00 No bids
10 Pcs 698z 8 X 19 X6mm Sealed Deep Groove Ball Bearings
R304.00
South African Airways menu for dinner - Vintage
R175.00 No bids
Motorcycle Windscreen Adjuster Support Accessories Fit for Nc700d Nc750d 700 750 2017-2019
R569.00

Customer ratings: 1 ratings

great product
27 Dec 2017