Free shipping is available from Retro Junkie for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from Retro Junkie View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die verstommende sukses van Huisgenoot se Wenresepte 1 en 2 is alombekend daar is saam reeds meer as 500 000 eksemplare van hierdie twee kookboeke verkoop.
Annette Human se nuutste treffer volg dieselfde wenpatroon: gewilde, beproefde geregte, goedkoop en maklik om te maak, ideaal vir die beginner sowel as die ervare kok. Huisgenoot se Wenresepte 3 bevat 128 kleurfotos en 345 resepte, elkeen splinternuut en deur Annette self getoets om te verseker dat dit werk!