Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pay before 9am and courier will deliver same day in Jhb. Weekdays only.
You can combine orders to save on shipping.
Good Condition
Hardeband, 222 Bladsye, eerste druk 1987
Die immergewilde Huisgenoot Wenresepte-reeks is onlosmaaklik deel van die Suid-Afrikaanse kosavontuur
Huisgenoot se wenresepte bevat die soort resepte wat ‘n mens afskryf nadat jy die geregte by jou ma, ‘n vriendin of ‘n buurvrou te ete gekry het, en wat ander dan weer by jóu afskryf nadat jy hulle daarop getrakteer het. Dis betroubare, alledaagse resepte, met gewoonlik ‘n interessante kinkel by om die geregte in iets buitengewoons te verander.
Huisgenoot se wenresepte is ‘n keur van die heel lekkerste resepte wat sedert 1977 in Huisgenoot verskyn het. Die meeste resepte kom van die lesers self. Daar is staatmaker-resepte vir ontbyt, middag- en aandete, asook gunstelinge vir die teetafel.
Huisgenoot se wenresepte gaan ongetwyfeld jou beste vriend in die kombuis word - selfs al kan jy nou net ‘n eier kook! Al die resepte is maklik, volledig en duidelik uiteengesit en deeglik beproef.
RETURNS
We understand that not every purchase is a good fit for every customer. That is why we make the return process as simple as possible.
We strive for 100% customer satisfaction, please contact us first with any questions, comments or concerns and we will be glad to work with you.
Image is for illustrative purpose only and might differ from actual. Shown.