| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband in redelike toestand
Huisgenoot se Wenresepte 4 volg die beproefde wenpatroon van sy voorgangers: gunsteling-resepte van lesers oor die hele land, elkeen splinternuut en met die "Getoets deur Huisgenoot"-stempel wat verseker dat dit werk. Boonop bied hierdie nuutste treffer meer nie net 'n opwindende verskeidenheid resepte vir die beginner en die ervare kok nie, maar ook talryke nuttige kook- en koswenke sowel as praktiese kombuisadvies.