R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Huisgenoot Wenresepte 5 - Carmen Niehaus - Human & Rouseau -1993 -224pp, indeks, volkleur foto's - Harde glansblad: goed - Inteern: penstrepies op skudblad, verder skoon en stewig gebind.
Posgeld en verpakking R30.00
‘n Keur van 330 maklike en ekonomiese resepte met deurgans volkleur foto’s - sommige stap-vir-stap. Daar is ook praktiese kombuisadvies vir die onervare kokke asook kookwenke wat werk! Eerste uitgawe van die boek was in 1993
Huisgenoot se ongelooflike suksesvolle Wenrepte-boekereeks het geen bekendstelling nodig nie - hiervan is ide bewys dat sedert die eerste wenresepte boeke in 1981 is daar altesaam van die vorige vier boeke meer as 935 000 eksemplare verkoop. Hierdie vyfde boek volg die beproefde wenpatroon van sy voorgangers : gunsteling-resepte van lesers oor die hele land, elkeen wat splinternuut en met die “getoets deur Huisgenoot”-stempel wat verseker dit werk.