Free shipping is available from Retro Junkie for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from Retro Junkie View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die wenkombinasie van * lékker kos waarvan almal hou * goedkoop geregte wat regtig maklik is om te maak * en deeglik beproefde resepte, elkeen met die Getoets deur Huisgenoot stempel van goedkeuring het die gewilde Wenresepte-kookboekreeks onlosmaaklik deel van die Suid-Afrikaanse koskultuur laat word. Deur die jare was daar van oraloor versoeke om Annette Human se Wenresepte te herdruk. En nou pronk haar twee mees bekende en geliefde kookboeke uiteindelik in een band! Hierdie lywige omnibus bevat Huisgenoot Wenresepte 1 en Huisgenoot Wenresepte 2 in hul oorspronklike vorm, net soos hulle destyds uitgegee is. Die versameling bestaan uit meer as 600 trefferresepte wat elkeen deur Annette self beproef is in Huisgenoot se toetskombuis. Kleurryke kosfotos die meeste van hulle deur Annette self gestileer verskyn deurgaans.