Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Oorspronklik gedruk in 1942 die boek, uit die pen van Christoffel Hermanus Kühn (i.e. Mikro), is in dieselfde mileu as sy bekende werke, Toiings en Vreemdelinge, waarin hy met empatie en begrip die stories van die kleurling gemeenskap in die 1940s vertel. |
Jaar | 1962 (Vierde druk) |
Uitgewer | Nasionale Boekhandel Bpk |
Bladsye | 135 |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag, rakslytasie, potlood merke, ouderdomvergeling, stewig gebind. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: