Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Christelle Erasmus
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
"Hierdie resepteboek is saamgestel vir elke dag se gebruik - en spesiaal vir al daardie ma's wat aand na aand (met beperkte tyd en begrotings) iets lekkers op die tafel moet sit. Ek hoop dit sal julle inspireer en die komplimente laat inrol!"
Christelle Erasmus
Huiskos bevat talle nuwe familiegunstelinge uit Christelle se kombuis beproefde treffers wat boonop die maandelikse begroting gaan help klop. Dis propvol resepte vir lekker goedkoop gesinsetes, met 'n klompie duurder geregte vir spesiale dae daarby. Soos in haar vorige topverkopers, Gesinskos, Eenskotteltreffers en Gesonde gesinskos, is die bestanddele nie eksoties nie en die kos sonder fieterjasies.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.