Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Bydraes van verskeie letterkundiges, asook sy eie vertellings byeengebring in 'n boek wat op alle letterkundiges se rake behoort te wees. Sy afskeid van sy eie boekeversameling wat hy met soveel liefde bymekaar gemaak het en na Kaapstad gegaan het, beskryf hy met soveel hartstog dat geen persoon kan twyfel oor sy liefde vir sy taal nie. Die addendum bevat 'n lys van sy publikasies. |
Jaar | 1971 (Eerste druk) |
Uitgewer | Tafelberg Uitgewers |
Bladsye | 160 |
Toestand | Hardeband, stofomslag rakslytasie, naam van vorige eienaar op skutblad, andersins is boek in goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: