This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by naudeej6346

Similar products

Dieet en voeding deur dr Gordon Jackson
R20
Baba- en Kindersorg-Handboek deur Marina Petropulos
R49
R30 shipping
Sister Warriors - CAN/SA
R190
R30 shipping
Spektakels En Mirakels -
R100

Hulle Noem Hom Matrone. 1ste manlike matrone en vroedmeester in SA.

0 was available / secondhand
Indicative market price: R120
R34.00 auction closed
Closed 14 May 24 11:01
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Rietfontein, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 4 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614028508

Sagteband boek in baie goeie toestand.  1ste uitg, 2015.   99 Bl'e.

Outeur: Sybrand de Beer.

Interessante leesstof, veral vir verpleegkundiges en voornemende verpleegkundiges. Geskiedenis, Staaltjies, fotos, ens. 

 

Die outobiografie van Sybrand Rynhardt de Beer, Hulle Noem Hom Matrone, behels die aanloop tot en die viering van die hoogtepunte in sy loopbaan as die eerste manlike matrone in Suid-Afrika (1976) en daarna, eerste vroedmeester in die land (1979).

Dit was geskiedenis in die beroep van n man in verpleging, destyds n oorwegend vroulike beroep, in Suid-Afrika. Die boek lig mylpale in verpleging uit en beskryf die eiesoortige eise en beperkings wat destyds aan mans in die professie gestel is. Die leser kry n blik op die professie van verpleging oor meer as 50 jaar. Sybrand het sy verhaal verpersoonlik met sy memoirs en kosbare fotos. Sy verhaal is in n gesellige verteltrant geskryf en daar is grepe uit sy grootwordjare in die eietydse taalgebruik.

Interessante koerant- en tydskrifartikels wat tydens die hoogtepunte van sy loopbaan verskyn het, vorm ook deel van die storie. Daar is na hom verwys as die Vroedmeester, n Pa-trone, Doring van n matrone en Meneer die matrone. Pittige opskrifte was Yes sir thats my baby en He strikes a blow for mens lib. Die boek is bedoel as n ode aan die beroep van verpleging en as inspirasie vir voornemende verpleërs en verpleegkundiges.

 

More from this seller

View all
Teddies, Tiemie en Tiramisu. Louis Botha Kinderhuis, Pretoria.
R44 No bids
Oom Karel neem sy geweer saam. J. van Melle.
R38 No bids
Shades of Crimson - Marzanne Leroux-van der Boom.
R44 No bids
2 Boeke. Ideaal en Werklikheid & Vernuwing en Voortgang. - Prof Gerrit Viljoen.
R40 No bids