Hulle Wat Agterbly 10: Die Oorblyfsel

Hulle Wat Agterbly 10: Die Oorblyfsel

Secondhand 1 available
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
D0700
Bob Shop ID
650613999

Skrywer: Jerry B. Jenkins en Tim LaHaye

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Sy Eksellensie Wêreldgemeenskap-potentaat Nicolae Carpathia het sy oudste en nuutste vyande presies waar hy hulle wil hê: in hulle milioene saamgetrek by Petra en binne die bereik van twee bomme en 'n missiel wat niemand sal oorleef nie, tensy daar 'n wonderwerk plaasvind.

Intussen is die nuutste lid van die Mag teen Verdrukking nog steeds die gyselaar van 'n groep Grieke wat reeds drie ondergrondse Judaiete vermoor het. Mac MeCullum, Chloe Steele Williams en Hannah Palemoon is vasbeslote om Sebastian tot elke prys te red, maar hulle kan hulle nie indink hoe hoog daardie prys gaan wees nie.

Die aarde, nou slegs 'n puinhoop van sy vorige glorie, wankel onder die gewig van die oordele uit die hemel wat al erger word. Carpathia maak die wêreld warm vir Christene, Jode, Moslems en enigiemand anders wat nie algehele trou aan hom sweer nie.

Die Mag teen Verdrukking se aliasse en geheime skuilplek in die Strong-gebou is blootgelê en dit dwing Rayford Steele, Buck Williams en die res van die lede om vir hulle lewe te vlug terwyl hulle terselfdertyd weerstand moet bied teen die Antichris.

Geestelike leier Tsion Ben-Judah hou vol dat ten spyte van die geweldige oordele, hierdie donker tydperk van nood net soveel 'n teken is van God se genade as van sy toorn. Net die wonderbare ingryping deur hemelse magte gee aan die gelowiges 'n gebed teen die genadelose aanslag van die WG vredeswagte en die Moraalmonitors.

Niemand beweeg meer onder valse voorvwendsels nie, selfs nie die Antichris nie, Die planeet stuur af op Armageddon en daarmee saam op die beslissende konfrontasie tussen die goeie en die bose.


Description of book condition:

New  Brand new and unread book.

As New  A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good  Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good  Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair  Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn  Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.


Add to cart

Recently viewed

See more

Similar products