Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Jerry B. Jenkins en Tim LaHaye
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Die Laaste Oes is die vierde boek in die voortgesette drama van diegene wat agterbly na die wegraping. Die eerste drie boeke in hierdie reeks van sewe boeke was die grootste blitsverkopers onder Christelike fiksie sedert die middel van 1995. Al die boeke was sedert hulle onderskeie vrystelling boaan of net effens laer op die lys van blitsverkopers. Filmregte is alreeds verkoop vir die eerste twee boeke.
Die Laaste Oes voer ons saam in 'n soeke na waarheid en lewe. Ons reis saam van Irak tot Amerika; van tien kilometer in die lug tot diep onder die aarde in ondergrondse skuilings; van woestynsand tot in 'n watergraf op die bodem van die Tigris; van hoop tot vernietiging en weer terug.
Terwyl die wêreld voortspoed op pad na die trompet-oordele en ryke oes van siele soos die Skrif voorspel, begin Rayford en Buck van die twee uithoeke van die wêreld na hulle dierbares soek.
Namate meer oordeelsprofesieë in vervulling tree, bly al minder skeptici oor. Selfs die vyande van God weet nou teen wie hulle die stryd moet aanknoop, en die wêreld word verplig om kant te kies.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.