Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n baie goeie toestand. >>> Baie mense in ons huidige samelewing is slagoffers van depressie of angstoestande wat nooit gediagnoseer word nie, omdat daar heelwat wanopvattings aangaande di? toestande bestaan. In hierdie gids verseker die outeur jou dat daar nie An stigma aan die toestande behoort te kleef nie, en word die invloed wat die toestand op die werking van die brein het, duidelik en eenvoudig uiteengesit. Die waarde van koolhidrate word beklemtoon aangesien koolhidrate serotonien vevaardig wat noodsaaklik is vir die normale funksionering van die brein.