This auction has closed with no winners.

Similar products

Die meul dreun en ander toneelwerk (D.F. Malherbe)
R50.00
Monografiee uit die Afrikaanse letterkunde 5 - Elisabeth Eybers - Grobler
R35.00
Die Meulenaar - Malherbe, D. F.
R85.00
EN DIE WAWIELE ROL DEUR D.F. MALHERBE SIGNED
R489.00
Humor in die algemene en sy uiting in die Afrikaanse Letterkunde deur D F E J Malherbe
Sold

Humor in die algemene en sy uiting in die Afrikaanse Letterkunde deur D F E J Malherbe

1 was available / secondhand
R3.00 minimum increment
R30.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
496990483
Humor in die algemene en sy uiting in die Afrikaanse Letterkunde deur D F E J Malherbe

Voorbeelde uit die Afikaanse en Nederlandseletterkunde sluit in komiese, tragiese, satire,en ironie in, uit die werke van bekende skrywers. Gebaseer op sy dissertasie in Amsterdam.
Swets en Zeirtlinger, Amsterdam, 1932. Tweede hersieneenvermeerderde druk, 331p
Toestand: Swartlinne hardebandmetvergulde letters, geen stofomslag geringe   ouderdomsvergeling, merke, goeie toestand. Naam van vorige eienaar op skutblad.
Verpakking en Posgeld R60 (in S.A.)  
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R60 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
Ek kan ook u boeke teen R99 (onder 5 kg) by POSTNET pos, dan kry u dit binne vier dae by u naaste POSTNET kantoor in n stad of groot dorp.

Recently viewed

77% OFF
Header Pcb Shrouded 4 W 2.5mm B4 B Xh A (Lf)(Sn)
R5.74 R24.99
Cleaning Foam Pc + Screen Piramex
R91.00

Customer ratings: 1 ratings

Recommended seller.
06 Feb 2021