Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Huurlinge hanteer die onderlinge rusies tussen onderwysers op 'n klein dorp en die tragiese gevolge wat daarop volg. |
Jaar | 1940 (Eerste Druk) |
Uitgewer | Nasionale Pers |
Bladsye | 326 |
Toestand | Hardeband groen linne, geen stofomslag ouderdomsvergeling en merke, ruggraat effens verweer. Stewige toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: