Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Hys-Tera
Sub Title:
Author: Rosa Keet
Publisher:
Year:
ISBN: 9780624006022
Summary: Rosa Keet (*1945-) is 'n Suid-Afrikaanse digter, skrywer, liedjieskrywer, dramaturg en draaiboekskrywer. Haar digbundels sluit in: Hystera (1974), Die boom van kennis (1976), Hier kan ons asemhaal (1979) en Spookstories (1988). Keet was gedurende haar loopbaan as skrywer by verskeie publikasie betrokke, onder meer The Friend, Donga en Rapport. Keet spits haar ook vir 'n groot gedeelte van haar loopbaan toe op die skryf van lirieke en die rol van musiek in teater. Keet is ook sedert 1986 betrokke by die skryf en vervaardiging van Afrikaanse televisiedramas en rolprente.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition for resale. Please ask questions if you need more details on an item's condition.