Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
I.D. Lamprecht - Dank jou die Duiwel. 151 bladsye. Goeie toestand.
Skip Wessels is terug in Dank Jou Die Duiwel. Skip Wessels en sy bemanning Otter, Krap en Spanner is onderweg na Indie vir 'n vakansie. Maar toe loop dinge skeef. Wie het die goudstawe in die Lana versteek en waarom? Het die oulike swartkopmeisietjie, wat maar gedurig in sleeptou is, iets daarmee te doen?