R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
As 'n gebrek aan tyd dikwels vaal en vervelige etes tot gevolg het, is hierdie net die kookboek vir jou. Die pragtige volkleur boek bevat 365 resepte, uiteindelik 'n resep vir elke dag van die jaar! Die boek is ingedeel volgens die maande van die jaar en bevat 'n wye verskeidenheid resepte, van gebakte eiers, viskerrie, pikante hoenderlewers, volstruisbobotie, aspersietert, hoenderpastei, soetpatats en pampoensop, gebakte skaaptjops en pasta tot die allernuutste smaaksensasies. Elke maand bevat resepte wat gepas is vir winter- of somermaande, maar laat jou toe om te besluit waarvoor jy lus het. Idees se kookboek is uiters bruikbaar, propvol inspirasie en die resepte is 100% uitvoerbaar. Perfek vir die haastige kokke, werkende ouers en bedrywige huisvrouens. Haal die stres uit spyskaart beplanning en verras jou familie met n paar nuwe disse!