Idees - 365 Resepte Vir Die Hele Jaar Idees - 365 Resepte Vir Die Hele Jaar Idees - 365 Resepte Vir Die Hele Jaar
Idees - 365 Resepte Vir Die Hele Jaar Idees - 365 Resepte Vir Die Hele Jaar Idees - 365 Resepte Vir Die Hele Jaar

Idees - 365 Resepte Vir Die Hele Jaar

Secondhand 1 available
Indicative market price: R140.00
R100.00
29% off
Want to pay less?
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654661997
288 Bladsye, Sagteband

As 'n gebrek aan tyd dikwels vaal en vervelige etes tot gevolg het, is hierdie net die kookboek vir jou. Die pragtige volkleur boek bevat 365 resepte, uiteindelik 'n resep vir elke dag van die jaar! Die boek is ingedeel volgens die maande van die jaar en bevat 'n wye verskeidenheid resepte, van gebakte eiers, viskerrie, pikante hoenderlewers, volstruisbobotie, aspersietert, hoenderpastei, soetpatats en pampoensop, gebakte skaaptjops en pasta tot die allernuutste smaaksensasies. Elke maand bevat resepte wat gepas is vir winter- of somermaande, maar laat jou toe om te besluit waarvoor jy lus het. Idees se kookboek is uiters bruikbaar, propvol inspirasie en die resepte is 100% uitvoerbaar. Perfek vir die haastige kokke, werkende ouers en bedrywige huisvrouens. Haal die stres uit spyskaart beplanning en verras jou familie met ’n paar nuwe disse!
Add to cart

Recently viewed

See more
Spotlight LED Light Bar 120W
New
R395.00 No bids
Charles Garrett Medallion - Garrett Metal Detectors
Secondhand
R125.00 No bids
ISOPROPYL ALCOHOL 85% MEDICOLAB 2500ML
New
R1,028.95
The Feel Good Collection : Total Tranquility (CD) Music to promote Tranquility and Peace.
Secondhand
R50.00

Similar products

Blink Idees vir Kosblikke - Sandy Harper - Softcover - 72 pages
Secondhand
R45.00
AGTER DIE LEKKER AAN Resepte - Dine van Zyl
Secondhand
R75.00
50 Eenpot Geregte - Vinnige Geregte vir die Hele Gesin
Secondhand
R50.00
Book : Die nuwe Kookboek in kleur , meer as 300 resepte
Secondhand
R70.00