This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Die Tuinier se Aantekenboek vir 'n Suid-Afrikaanse Tuin - Lynne Bryer
Secondhand
R120.00
Die A-Z van Tuinblomme in Suid-Afrika - Kristo Pienaar - Softcover - 368 Pages
Secondhand
R60.00
'n Suid-Afrikaanse Gids vir die Klein Tuin [Afrikaans] | Jennifer Godbold-Simpson
Secondhand
R48.00
Die A-Z van die Groentetuin in Suid-Afrika.
Secondhand
R300.00
Identifiseer die Bome van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, Bygewerkte Uitgawe)
Sold

Identifiseer die Bome van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, Bygewerkte Uitgawe)

New 10 were available
Indicative market price: R290.00
R232.00
20% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
DBSZ-5590-G430
Bob Shop ID
414559204
Identifiseer die Bome van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, Bygewerkte Uitgawe) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days



'n Regstreekse, voor die hand liggende en effektiewe gids tot boom-identifikasie.

Die boek se titel s dit alles! Hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf 'n duidelike uiteensetting van hoe bome saamgestel is en waarna om op te let wanneer 'n boom gedentifiseer word. Die boek bestaan uit twee dele:

- Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van 'n boom en hul rol in boomidentifikasie.

- Deel 2 bevat 'n sleutel tot 43 boomgroepe, gebaseer op maklik waarneembare stingel- en blaarkenmerke. Dit gee 'n duidelike oorsig van elke groep, sowel as die Suider-Afrikaanse boomfamilies wat in die onderskeie groepe verteenwoordig word. Talle kleurfoto's en verduidelikende illustrasies ondersteun die teks wat die handleiding toeganklik en gebruikersvriendelik maak.

Identifiseer die Bome van Suider-Afrika sal lesers toerus met 'n goeie begrip van die bou van bome en waarna hulle moet oplet om dit korrek te kan identifiseer.

Also available in English as How to Identify Trees in Southern Africa .

Features

Summary'n Regstreekse, voor die hand liggende en effektiewe gids tot boom-identifikasie. Die boek se titel sê dit alles! Hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf 'n duidelike uiteensetting van hoe bome saamgestel is en waarna om op te let wanneer 'n boom geïdentifiseer word...
AuthorBraam van Wyk (Author), Piet Van Wyk (Author)
PublisherStruik Nature (Random House Struik)
Release date20190502
Pages184
ISBN1-77584-680-6
ISBN 13978-1-77584-680-2

Recently viewed

See more
83% OFF
ALEXANDER DOMINGUEZ - WORLD CUP 2014 PANINI "PRIZM" - "CUP CAPTAIN" CARD 1
New
R10.00 R60.00
Replacement Side Mirror Glass for Hyundai i20 2009-2012 (RHS)
New
R594.00
XII Congress D`Le Union Postale Universelle - Airmail Poste Aerienne
Secondhand
R125.00 No bids
Flutterings of Spring Sticker Sheet: Butterfly, Florals, Green, Journaling Stickers, Kids Sticker...
New
R16.50