This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Pharos Afrikaans - Engels & English Afrikaans Woordeboek - Pharos
R110.00
Waag Dit As Jy Bang Is (Afrikaans) | Joyce Meyer
R48.00
Negentien Minute (Afrikaans, Paperback)
R89.00
Soos 'n Brullende Leeu: 'n Eindtydroman [Afrikaans text] | Jaco Thom
R48.00
Iemand Soos Jy (Afrikaans, Paperback)
Sold

Iemand Soos Jy (Afrikaans, Paperback)

2 were available / new
Indicative market price: R199.00
R145.00
27% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
DBCL-7405-G110
Bob Shop ID
533199729
Iemand Soos Jy (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched in 1 working day



Die wetenskap gee aanleiding tot vrae wat net liefde kan antwoord in hierdie roerende en diepsinnige verhaal uit die pen van Karen Kingsbury, die #1-topverkoperskrywer van lewensveranderende fiksie.

Maddie Baxter West se lewe van uitmekaar wanneer sy uitvind dat alles wat sy omtrent haar lewe geglo het, is 'n leuen. Haar ouers het altyd beplan om haar die waarheid oor haar verlede te vertel: dat sy as 'n embrio aangeneem is. Maar die regte geleentheid het nooit opgeduik nie. Dan konfronteer 'n vreemdeling haar met die waarheid en vertel haar iets wat haar wreld omvergooi - Maddie het 'n suster waarvan sy nooit geweet het nie. Verraai, kwaad en verward los Maddie haar nuwe werk en verloofde, verwerp haar gesin se versoeke vir vergifnis, en trek na Portland om uit te vind wie sy werklik is.

Dawson Gage se lewe word verwoes wanneer London Quinn, sy beste vriendin en die enigste meisie wat hy ooit liefgehad het, skielik sterf. In die hospitaal se wagkamer onthul London se moeder dat London dalk 'n broer of suster kan h. Die gevriesde embrio wat sy en haar man dekades gelede geskenk het. Wanneer Dawson vir Maddie vind en haar na Portland bring, verwelkom die Quinns - haar biologiese ouers - haar in hul lewens en harte. Maggie is vertroos deur die Quinns se liefde en nuuskierig oor hulle herinneringe van London, wat so baie soos sy was. Is dt die gesin en die lewe wat sy eintlik veronderstel was om te gehad het?

Nou sal dit Dawson Gage se liefde wees wat Maddie help om te weet wie sy is . . . en hoe sy haar pad terug kan vind huis toe.

Features

SummaryDie wetenskap gee aanleiding tot vrae wat net liefde kan antwoord in hierdie roerende en diepsinnige verhaal uit die pen van Karen Kingsbury, die #1-topverkoperskrywer van lewensveranderende fiksie...
AuthorKaren Kingsbury
PublisherStruik Christian Media
Release date20211014
Pages300
ISBN1-4153-4219-9
ISBN 13978-1-4153-4219-0

Recently viewed

See more
SAAB 105 - Swedish Trainer, Light Attack & Reconnaissance Aircraft - RARE
R650.00
GROEN AMARA 20ML LENNON DUTCH MEDICINE
R48.16
Rita Coolidge - Love Me Again LP Vinyl Record
R80.00
Altitude Monte Rei Golf Set - blue (AL-34)
R151.00

Customer ratings: 1 ratings

Fast and good service. Always. Thank you.
15 Nov 2021