Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
IEMAND SOOS JY is die verhaal van Katrien, gespeel deur Janet du Plessis, wat in die tronk beland as gevolg van die moord op haar vriend, Willem (Danny Keogh). Andr¿¿ (Hans Strydom), ¿¿n vriend van Katrien, werk vir Erika (Milla Louw), eienaar van ¿¿n suksesvolle sakeonderneming, wat alles moontlik probeer sodat haar dogter, Roelien (Anneline Kriel), ¿¿n ernstige verhouding met Andr¿¿ aanknoop. Andr¿¿ tree as Katrien se prokureur in die moordsaak op, en sy word vrygespreek. N¿¿ die hofsaak gaan hul paaie egter uitmekaar en Katrien besluit om ¿¿n nuwe lewe saam met haar seun, Willempie, te begin. Vyf jaar later, met die begrafnis van Andr¿¿ se ma, sien hulle mekaar weer. Iemand Soos Jy is ¿¿n pragtige, boeiende liefdesverhaal van lief en leed, hoop en deursettingsvermo¿¿. Ander bekende spelers is Don Leonard, Jan Bruyns,
Actors: | Hans Strydom / Janet Du Plessis / Anneline Kriel / Isabel Pienaar / Jan Bruyns |
Directors: | Elmo de Witt |
Age Restriction: | 10V yrs |
Language: | Afrikaans |
Running Time: | 81 mins |
Discs: | 1 |
Edition: | Single Disc |
TV System: | PAL |
Video Format: | Standard 1.33:1 |
Sound Format: | Dolby Digital 2.0 |
Product Code: | 7280462 |