Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2de druk 1947 sagteband128 bladsye, die sagteband het verbleik aan die rugkant en het n paar merkies aan, aan die voorkant is n klein skeurtjies teen die kant wat ook by die eerste 23 bladsye is - sien na asb foto onder,enkele geel vlekkies in boek die teks is skoon en die binding goed- toestand goed vir ouderdom maar hou asb ingedagte dat die boek al oud is, versending R30 in RSA- geen oorsese versending