| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgegee deur die Voorligtingsafdeling van die Ossewa-Brandwag, Bloemfontein, 1947, 2de uitgawe
Sagteband
Toestand: Goed (die rugkant van die boek is effens verkleur deur die son). Daar is 'n klein skeur onder aan die rugkant.
128 bladsye
Die Ossewa Brandwag was n semi-militêre organisasie gebaseer op die doktrines van Nasionale sosialisme soos ingestel deur Hitler en die Nazis. Dit was gekant teen die deelname van Suid Afrika aan die kant van die Britse magte in die tweede wereld oorlog, en Generaal Smuts het die organisasie verbied vir sy pro-nazi aktiviteite tydens die oorlog. Die Ossewa Brandwag brosjure stel die beleid en strewe van die organisasie, ingesluit segregasie van die nie-blanke en die kommunisme.
Please refer to the images which are images of the actual item on sale, they form part of the listing for item condition.


I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BOBSHOP. CLICK ON THE BOBSHOP ICON BELOW TO VIEW.