Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Ettie Bierman
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Baie Goed
Fiona Meiring en haar man, Johan, se lewens word deurmekaar gekrap deur die aantreklike Barbara Slabbert en die manlike Adriaan van Zyl. Albei is in een of ander stadium van hulle huwelik die lydende party.
Die leser word meegevoer in dié twee se stryd om hulle huweliksmaat te oortuig dat die "verhouding" wat hulle buite die
huwelik gehad het, vir goed verby is.
Die leser worstel saam met Fiona en Johan om deur misverstande en gebrekkige kommunikasie die huweliksbootjie nie te
laat omslaan nie.
Hierdie verhaal is so oortuigend aangebied dat 'n mens nie moeite ervaar om met Fiona en haar Johan te identifiseer nie. Moes hierdie huwelik, teen Fiona se ouers se wil, tóg plaasgevind het? Is hulle kinderloosheid of die feit dat Fiona slegs huisvrou is oorsake van die storms in hierdie huwelik?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.