Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 12 working days
Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het - by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan. En Cupido is verlief. Op een van die hoofverdagtes.
En op 24 Desember begin 'n jong wynboer bieg voor 'n advokaat in Kaapstad, wat die hele saak op sy kop keer. Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie.
Summary | Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands die Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi... |
Author | Deon Meyer |
Publisher | Human & Rousseau |
Release date | 20150330 |
Pages | 408 |
ISBN | 0-7981-6977-X |
ISBN 13 | 978-0-7981-6977-6 |