Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
IKARUS DEUR DEON MEYER, EERSTE UITGAWE, GETEKENDE KOPIE.
Bennie Griessel die speurder moet die saak ondersoek van ‘n sakeman wat te hoog gemik het en vermoor gevind is. Hy het ook weer begin drink, en sy maat Cupido raak verlief op een van die verdagtes. Speel af in die rykmanslewe van Boland en wyn.
Human en Rousseau, 2015, 408p. Eerste druk, GETEKENDE KOPIE.
Toestand: Sagteband, nuut.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.) (As gevolg van die verhoging in posgeld sedert 2 April 2015).
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.