| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands - die Ernst Richter berugte internet-entrepreneur baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat 'n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het.
TITLE: IKARUS
AUTHOR: MEYER,D
SKU: 9780798169776
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 2015
BINDING: Softcover
CONDITION: New