Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met onder andere:
Die beste fotos uit Rapport is gekies die mees dramatiese, die skokkendste en hartverskeurendste maar ook baie skreeusnaakses. Hier is ons bekendste en bekroonde fotos almal bymekaar. Uitgebreide onderskrifte vertel die stories agter die fotos en aangrypende vertellings deur die fotograwe bied n blik op wat agter die skerms gebeur het.