Illusies Elegieë Oorveë Transfusies Barend J. Toerien

Secondhand
1 available
R59.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 26 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
616255876

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed.

Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1975, Hardeband - Digbundel - 71 pp.
"Met die verskyning van Illusies elegieë oorveë transfusies in 1975 skryf Abraham de Vries (Die Burger, 15 Januarie 1978): "Hoewel die titel miskien die indruk wek dat die genoemde dinge (in die titel) van mekaar te skei is, die grondtoon van die bundel tog eintlik elegies: die verse staan in die teken van n verskerpte besef van afbraak, van ouderdom en agteruitgang. Toerien is op sy beste tog skerp in die oopvlek van toestande in Suid-Afrika. Ongelyk, maar tog die moeite werd, is De Vries se laaste uitspraak.
André P Brink (Rapport, 8 Februarie1976) beskou hierdie bundel as een van die verrassings van 1975 boweal omdat n digterskap wat tot dusver, in weerwil van n handjievol goeie verse, eintlik betreklik ónmerkwaardig gebly het, hier eensklaps met byna ongelooflike blyke van groei heeltemal ryp en trefseker geword het. Barend Toerien se nuwe bundel is kort en klaar n voortreflike en belangrike bydrae tot die poësie van Sewentig.
Vir Johann Johl (Die Volksblad, 31 Maart 1976) is hierdie bundel n keerpunt in die oeuvre van Barend Toerien. Maar dit is ook beginpunt vir n stygende ontwikkelingslyn, waarvan hier veel belofte is. - Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
2015-05-07

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
The Dandy #2539 - July 21, 1990
R48
Divide the Night -- Wessel Ebersohn
R57
The Naked Man: A Study of the Male Body -- Desmond Morris
R50
Wit seile -- Mikro
R38
Add to cart

Similar products

Om Te Onthou - Versamelbundel Ter Viering Van Die Digter Se 85ste Jaar - Barend Toerien
R35
R30 shipping
39 Gedigte - Barend Toerien
R290
Illusies elegieë oorveë transfusies (digbundel)
R40
R30 shipping
Illusies Elegeiee Oorvee Transfusies
R250