Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Armand du Pré, kom in die Kaap aan om besit te neem van sy ryk erfenis wat hom toegeval het. Maar armand kan hom maar nie by die geblomde krawatte, die satynbaadjies en die geborduurde sysakdoeke van die Kaapse heertjies aanpas nie. En die gevolg is dat hy ‘n bloutjie loop by Ilse Fourier, die dametjie wat sy hart gesteel het. Daar sou baie water in die see loop voordat sake uiteindelik regkom; daar sou eers ‘n hele paar swaardgevegte plaasvind, waaghalsige skermutselings met Boesmans en spannende intriges van die kant van Coenraad Bierman, wat ook om die hand van die beelskone Ilse Fourier meeding, maar Ilse se hart behoort aan haarself, tot sy die onelegante vryboer uit die Swelendam distrik ontmoet....
1958 Voorwaarts Johannesburg hardeband sonder stofomslag beskerm in plastiek omhulsel. 220 bladsye, skoon bladsye goed gebind.