This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Ligte wat immer wink deur Susan Kruger
Secondhand
R20.00
50% OFF
Wes van Wes - P.G.Gouws
Secondhand
R360.00 R720.00
Tussen Stasies - Irma Joubert
Secondhand
R145.00
Kronkelpad - Irma Joubert
New
R390.00
Immer Wes - Irma Joubert
Sold

Immer Wes - Irma Joubert

Secondhand 1 was available
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT2153
Bob Shop ID
492183534

Immer Wes - Irma Joubert - Lapa - 2015 - Sagteband - Boodskap voorin, maar steeds baie mooi.

n Dogtertjie uit die Oos-Pruisiese adel, n liefdelose ma, n pa wat omgee wel, meestal. Só begin Hildegard se verhaal.

In 1914, toe die donker wolke wat oor Europa saamgetrek het, uiteindelik in die Groot Oorlog uitbreek, leer Hildegard vir die eerste keer hoe lelik die lewe daar buite is, hoe afskuwelik oorlog, en wat n misleidende woord oorlogshelde is. Haar kinderlike verering van die Duitswester Gustav los op in die vlaktes van sy geliefde land waarheen hy terugkeer. Sy trou met n man haar vader se keuse, as mens dit n keuse kan noem wat min vreugde in haar lewe bring.

Teen die tyd wat die Tweede Wêreldoorlog ten einde loop, is sy intiem vertroud met die pyn van verlies en onderdrukking, armoede en hongersnood, en meer as ooit haat en verag sy oorlog. Maar dit is nie die einde van die reis nie. Dit besef sy eers toe sy en haar kind hulle weens omstandighede waarvan niemand sou kon droom nie, in Duitswes bevind.

Wat môre sal bring en waar sy en haar dogtertjie n heenkome sal vind, weet niemand. Soms weet sy nie of God haar nog hoor wanneer sy bid nie.

Recently viewed

See more
Charging Port Board for Lenovo K5S L38031
New
R118.62
Snap Back Original Cap - bottle green (S12607)
New
R102.00
Pet Dog Harness Reflective Anti-break-off Vest-style Leash, Color: Mesh Classic Red(S)
New
R210.93
The best of Jackie Gleason LP
Secondhand
R30.00