Immer wes - Irma Joubert

New
1 available
R349.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Product code:
MSB0281
Bob Shop ID:
593349845

'n Dogtertjie uit die Oos-Pruisiese adel, 'n liefdelose ma, 'n pa wat omgee - wel, meestal.  So begin Hildegard se verhaal.

In 1914, toe die donker wolke wat oor Europa saamgetrek het, uiteindelik in die Groot Oorlog uitbreek, leer Hildegard vir die eerste keer hoe lelik die lewe daar buite is, hoe afskuwelik oorlog, en wat 'n misleidende woord "oorlogshelde" is.  Haar kinderlike verering van die Duitswester Gustav los op in die vlaktes van sy geliefde land waarheen hy terugkeer.  Sy trou met 'n man - haar vader se keuse, as mens dit 'n keuse kan noem - wat min vreugde in haar lewe bring.  

Teen die tyd dat die Tweede Wreldoorlog ten einde loop, is sy intiem vertroud met die pyn van verlies en onderdrukking, armoede en hongersnood, en meer as ooit haat en verag sy oorlog.  Maar dit is nie die einde van die reis nie.  Dit besef sy eers toe sy en haar kind hulle weens omstandighede waarvan niemand sou kon droom nie, in Duitsland bevind.  

Wat mre sal bring en waar sy en haar dogtertjie 'n heenkome sal vind, weet niemand.  Soms weet sy nie of God haar nog hoor wanneer sy bid nie.

 

Sagteband

544 bladsye

More from this seller

View all
9% OFF
Leer my doen, boek 8 - Tippie trek aan
R59 R65
Tippie's first book of numbers
R95
Huise met styl - Nacy V Richards
R59
`n Keuse vir die lewe - Janie du Plessis
R69
Add to cart

Similar products

Bonga - Elsa Joubert
R45
R30 shipping
Verby Stormkaap - Irma Vermeulen
R200
R30 shipping
SEWE-EN-VEERTIG / IRMA VENTER
R119
R30 shipping
55% OFF
Rookskerm - Joubert Odendaal
R170 R380