IMPAQ GR10 AFR BOEKE TE KOOP - MAAK N OFFER /IMPAQ BOOKS AFR FOR SALE - MAKE AN OFFER
Graad 10
Graad 10 Impaq tuisonderig boeke te koop. Puik kondisie en bedek met plakbare plastiek.
Grade 10
Grade 10 Impaq Homeschooling Afrikaans books for sale. Excellent condition and covered in adhesive plastic.
Lys van boeke/List of Books
- Lewensoriënteering Fasiliteerdersgids
- Lewensoriënteering Handleiding
- Ingenieursgrafika en Ontwerp:Onderwysergids
-Ingenieursgrafike en Ontwerp: Leerderboek
- Dandelion Delphi Book 1
- Fisika: Handleiding plus A4 periodieke tabel
- Chemie: Handleiding
- Fisiese Wetenskappe: Fasiliteerdersgids
- Fisiese Wetenskappe: Eksamenvoorbereiding
- Afrikaans Huistaal: Fasiliteerdersgids
- Afrikaans Huistaal Leesboek: Pad na jou Hart
- Afrikaans Huistaal Leesboek: Dinge wat ek nie van skape geweet het nie
- Afrikaans Huistaal Leesgids: Dinge wat ek nie van skape geweet het nie.
- Afrikaans Huistaal Leesboek: Om die aarde aan te haal en ander gedigte
- Afrikaans Letterkunde Studiegids: Om die aarde aan te haal en ander gedigte
- English FAL: Studyguide and Facilitatorsguide: Language
- English FAL: Studyguide and Facilitatorsguide: Literature
- English Reading Book: My family and other animals
- English Reading Book: Poems from all over
- Wiskunde Handleiding 1/2 en 2/2
- Wiskunde Fasiliteerdersgidse 1/2 en 2/2
- Lewenswetenskappe klasteks en studiegids
GRATIS/FREE
Alle notas behalwe IGO is gebind met n deurskyndende blad voor. Alle notas is die hele jaar sn van Kwartaal 1 tot 4 behalwe IGO
- Gr10 Vraestelle en Memos
- Gr10 Afrikaans Huistaal Notas, Oefeninge en Memos
- Gr10 Engelse Notas met Oefeninge
- Gr10 L.O notas
-Gr10 CAT notas
-Gr10 Wiskundegeletterheid Notas en Oefeninge
- Lewenswetenskappe Notas met Oefeninge
- IGO notas
- IGO werkboek 1 (van die blaaie is al gebruik)