This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Waveren25283

Similar products

Olive Schreiner, `n lewe in Suid-Afrika 1855-1888 deur Karel Schoeman
R99
R30 shipping
Ongekende Ellende: Rampe Wat Suid-Afrika Geruk Het (Chris Schoeman )
R109
R30 shipping
Unie van Suid-Afrika, Volksraad Reglement van Orde, Deel 1 Publieke Sake 1955
R120
R30 shipping
Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910 - Karel Schoeman
R320
Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910  - Karel Schoeman
Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910  - Karel Schoeman
Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910  - Karel Schoeman
Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910  - Karel Schoeman

Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910 - Karel Schoeman

New
R320.00
Closed 29 May 24 13:31
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
613992092

2015 eerste uitgawe hardeband met stofjas en 572 bladsye in bai emooi toestand. Heelwat swart en wit foto's.

Die boek gee 'n voelvlugoorsig van die vier Suid-Afrikaanse kolonies gedurende die Eduardiaanse tydperk van 1902–1910. Die tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die “hoogtepunt van die hele Imperiale gedagte” wat uiteindelik met die uitbreek van die Eerste Wereldoorlog sou eindig. Die klem val egter nie op die politieke besluite en ontwikkelinge nie, maar op die persoonlikhede van leiers- en ander figure, die omstandighede in die vier kolonies met hulle stede en dorpe, belangrike sosiale gebeurtenisse, die aanloop tot unifikasie in 1910 en die uitwerking van die belangrike naturelle grond-wet van 1913 op die lewenswyse van swart mense direk na Uniewording. Kort maar insiggewende tiperings word gegee van persoonlikhede so uiteenlopend soos oudpresident Steyn, Lord Milner, die dramaturg Stephen Black, die bendeleier Robert Foster, die avontuurlustige Mrs Edith Maturin en die deelsaaier Kas Maine. Ruim aanhalings uit verskillende bronne verlewendig die bespreking van alledaagse omstandighede op verskillende plekke in wat later die Unie van Suid-Afrika sou wees, soos die sketse van Jacob Lub oor die lewenswyse in Johannesburg, die setlaar Leonard Flemming se boeke oor sy eensame bestaan op 'n afgelee Vrystaatse plaas, en die talle verwysings na riksjas in die reisbeskrywings van besoekers aan Durban. Besonder boeiend is ook die hoofstukke oor die rol van Joodse smouse en handelaars in onder andere die volstruisveerbedryf en die toestande in die inrigting vir melaatses op Robbeneiland. Talle anekdotes en klein kameebeskrywings maak van Imperiale somer 'n besonder interessante leeservaring. Die boek word toegelig met ruim fotoseksies wat 'n visuele beeld van die era gee.

More from this seller

View all
Trans-Siberiese Ekspress - Konsalik
R70
Love Story number 12-- Fotoverhaal / Photo book - fotoboek foto verhaal
R70
The Message of 1 Peter - Clowney Commentary
R85
R30 shipping
James Bond op die martelstoel - Ian Fleming. - Spioen Olaf Bouwer reeks
R125

Recently viewed

See more
R30 shipping
For Garmin Forerunner 55 20mm Smooth Solid Color Silicone Watch Band(Grey)
R219.83
R30 shipping
Hangar-Talk- The Book - Marc Jooste
R500
RJ Ellory, A Quiet Belief in Angels
R35
R30 shipping
32% OFF
A Life of My Own
R150 R220